Kapsule

Capsule

'n Kapsule is 'n vorm wat gebruik word vir medisyne wat deur die mond geneem word.Dit het 'n dop van gelatien met die medisyne binne.